Skip to content

Afrikaans – Letterkundeprojek – Graad 7

R70.00

Hierdie Afrikaanse letterkundeprojek handel oor ‘n kortverhaal – ‘n Beter lewe vir mams deur Zulfah Otto-Sallies. Dit het drie onderafdelings:

  • Afdeling A: Navorsing (10 punte)
  • Afdeling B: Skryfwerk (30 punte)
  • Afdeling C: Mondeling (20 punte)

Kry die kortverhaal hier (Dit is verniet aflaaibaar):

Die taak (wat u moet aankoop) kom met ‘n memo en alle rubrieke is ingesluit. Die taak is so opgestel dat dit maklik aangepas kan word vir Eerste Addisionele Taal deur die woordtal vir Afdeling B te verkort na 180 – 200 woorde.

Dit is ‘n deeglike taak wat leerders se navorsingsvaardighede gaan opknap. Hulle moet ook ‘n PowerPoint vertoning maak vir die mondeling afdeling van die taak.

Beskikbaar in Microsoft Word en PDF sodat onderwysers dit maklik kan aanpas.

 

Disclaimer: No parts of this product may be copied and distributed as your own work. The Brainiacs logo must be visible when distributing the content to your students.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.