fbpx Skip to content

NWT werkkaarte – Gr.6 Kwartaal 2

R90.00

Hierdie werkbladboekie bevat 26 bladsye en kom met ‘n memo. Dit is ‘n wonderlike hulpbron vir hersiening, intervensie, bykomende oefening of om as ‘n handboek te gebruik. Gebaseer op die Platinum-handboek.

Dit dek die volgende onderwerpe:

  • Materie bestaan ​​uit deeltjies
  • Mengsels
  • Oplossings as spesiale mengsels
  • Oplosbare en onoplosbare stowwe
  • Meet volume en massa
  • Versadigde oplossings en tempo van oplos
  • Stappe van ‘n ondersoek
  • Waterbesoedeling
  • Belangrikheid van vleilande
  • Proses om water te suiwer

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.