Skip to content

Tegnologie Graad 7 – Kwartaal 2

R119.00

Hierdie interaktiewe pdf slides bestaan uit 24 bladsye en behandel die konsep van strukture. Dit bevat talle foto’s en video skakels vir ‘n interaktiewe les. Dit kan ook dien as ‘n opsomming van die Kwartaal 2 konsepte – perfek vir die gebruik by die huis. Die powerpoint is gebaseer op die  VIA Afrika Tegnologie en Oxford  handboeke.

Daar is ook ‘n stel werkkaarte ingesluit by die bundel. Toets jou leerders se kennis aan die einde van die aanbieding.

PLEASE NOTE: This is an electronic download. No refunds are given on digital items.