fbpx Skip to content

WISKUNDE werkkaarte – Gr.6 Kwartaal 4

R99.00

Maak seker dat u leerders deeglik voorbereid is met ons CAPS-gebaseerde wiskunde werkkaarte bundel vir kwartaal 4. Hierdie werkkaarte behels ‘n samevatting oor die hele kwartaal se werk. Dit bevat 25 bladsye. Let wel: kom nie met ‘n memorandum nie.

  • This is an electronic product and will be immediately available for download after purchase. No refunds on electronic products.