Skip to content

Geskiedenis toets – Gr.5 – Kwartaal 1

R59.00

Hierdie Geskiedenis toets dek die konsepte wat in Kwartaal 1 geleer is. Dit is volgens nuwe ATP’s en kom met ‘n memo. Dit tel 30 punte.
Dit dek die volgende:
* Vlak 1 en 2 vrae: Meervoudige keuse, waar of onwaar, definieer die woorde
* Vlak 3: Rotskuns (kortvrae), vergelyk die San en Khoi-Khoi.
* Vlak 4: Pyl en boog (paragraaf antwoord)
* Vlak 5: Verdere denke en verduideliking.

Ook beskikbaar in Engels

This is an electronic product. No item will be couriered to you. After purchase, your item will be available for download under ‘my downloads’. PLEASE NOTE: No refunds are given for electronic products.