Skip to content

Geografie – Graad 4 – Kwartaal 3 Power Point

R50.00

Hierdie powerpoint bestaan uit 23 skyfies en behandel die hele kwartaal se onderwerpe. Dit is propvol visuele elemente soos foto’s, videos en praktiese aktiwiteite. Dit is op die PLATINUM handboek gebaseer.