Skip to content

Geskiedenis- Graad 4 – Kwartaal 3 POWERPOINT

R65.00

Hierdie powerpoint behandel die volledige kurikulum vir kwartaal 3. Dit bevat prente en videos om alle konsepte in ‘n opwindende en interaktiewe manier te verduidelik. Hierdie powerpoint is gebaseer op die PLATINUM handboeke.