Skip to content

NW Mindmaps – Gr.7 Kwartaal 4

R80.00

Hierdie mindmaps behandel alle konsepte van Kwartaal 4. Dit is visueel en kleurvol. Dit bestaan uit 13 mind-maps.

Dit behandel die volgende konsepte:

  • Sonenergie en die Aarde se seisoene.
  • Gebergde sonenergie as nie-hernubare hulpbronne.
  • Die son se effek op seisoene.
  • Sonenergie en die lewe op Aarde.
  • Verhouding van die Maan tot die Aarde.
  • Swaartekrag
  • Getye
  • Die Maan, Son en die sterre

Dit is opgestel in ooreenstemming met die Via-Afrika handboek.

DISCLAIMER: This is an electronic item and is available for immediate download. No refunds will be given on electronic items.

All work remains the property of Brainiacs Tutoring and no part of the work may be sold or distributed as your own. The Brainiacs Logo must remain visible on the page when using these worksheets/educational resources.