Description
Maak seker dat u kind deeglik voorbereid is met ons CAPS-gebaseerde wiskunde werkkaarte vir kwartaal 2. Hierdie werkkaarte bestaan uit 19 bladsye en is volgens die ATPs. Dit kom ook met ‘n memo.
Dit behandel die volgende onderwerpe:
- Heelgetalle
- Getalpatrone
- Geometriese patrone
- Breuke en persentasies
- Desimale breuke












Reviews
There are no reviews yet.