Skip to content

Wiskunde toets – Gr.5 – Kwartaal 1

R59.00

Hierdie Wiskunde toets is volgens nuutste ATPs vir kwartaal 1. Dit tel 60 punte en kom met ‘n memo.

Dit behandel die volgende onderwerpe:

  • Heelgetalle (waarde, plekwaarde, afronding, faktore, veelvoude)
  • Getalsinne (plus, minus, maal)
  • Probleemoplossing

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.