Skip to content

Gr.7 Natuurwetenskappe Toets – Kwartaal 1

R59.00

Hierdie toets vir Kwartaal 1 is volgens die 2024/25 ATP voorberei. Dit volg die kognitiewe vlakke soos uiteengesit in die KABV. Dit tel 70 punte en toets die leerders se kennis en vaardighede oor die volgende konsepte:

  • Die biosfeer
  • Biodiversiteit
  • Seksuele voortplanting
  • Variasie

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.