Description
Hierdie toets behandel konsepte vannuit kwartaal 1. Dit tel 60 punte en kom met ‘n memo. Dit is volgens KABV toets vereistes vir NWT opgestel.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Verskillende plante en diere (habitatte)
- Interafhanklikheid
- Diersoortes
- Geraamtes
- Diere is afhanklik van plante vir voedsel
- Lewensiklusse
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.







Reviews
There are no reviews yet.