Skip to content

Gr.6 NWT eksamen – Kwartaal 2

R59.00

Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP voorberei. Dit volg die kognitiewe vlakke soos uiteengesit in die KABV. Dit tel 40 punte en toets die leerders se vaardighede oor die volgende konsepte:

  • Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.
  • Mengsels
  • Oplossings as spesiale mengsels.
  • Mengsels en waterhulpbronne.
  • Prosesse om water te suiwer.

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.