Description
Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP voorberei. Dit tel 45 punte en toets die leerders se vaardighede oor die volgende konsepte:
- Eienskappe van metale en nie-metale.
- Allooie
- Gebruike van metale.
- Herwinning
- Kombinasie van materiale.
- Verwerkte materiaal.
- Tradisionele verwerking.
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.







Reviews
There are no reviews yet.