Description
Dit bestaan uit 5 verskillende tipes leesbegrippe:
- ‘n Storie
- Advertensies
- ‘n Gedig
- ‘n Volksverhaal
- ‘n Mite
Dit kom met antwoorde sodat dit maklik gemerk kan word. Uiteindelik ‘n hulpmiddel met net leesbegrippe!
R80.00
Hierdie leesbegrip bundel be-oog om leerders se leesbegripvaardighede te verbeter en sodoende ons leerders te help om te lees met begrip.
Gepas vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal leerders.

Reviews
There are no reviews yet.