Skip to content

Geskiedenis Werkkaarte – Gr.5 – Kwartaal 2

R80.00

Hierdie werkbladbundel dek alle konsepte van Kwartaal 2 volgens die KABV. Dit is gevul met visuele hulpmiddels om leerders te help om die konsepte van die Afrika-boere beter te verstaan. Elke eenheid se opsomming word gevolg deur ‘n aktiwiteit.
Dit dek die volgende konsepte:

  • Wanneer, hoekom en waar die eerste
    Afrika-boere hulle in Suider Afrika gevestig het
  • Opstalle en dorpe
  • Landbou: Gewasse en vee
  • Sosiaal, politiek en ekonomiese strukture.
  • Belangrikheid van beeste
  • Gereedskap en wapens van yster en koper
  • Erdewerk
  • Handel
  • Godsdiens, medisyne en genesing.

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.