Description
Hierdie vertoning-skyfie behandel al die konsepte van Tegnologie vir Kwartaal 3. Dit bevat 25 skyfies met verduidelikkings van die volgende konsepte:
- Elektriese stelsels en beheer.
- Magnetisme
- Die impak van en vooroordeel in Tegnologie
- Herwinning
- Maak- en kommunikasievaardighede
- Eenvoudige elektriese stoombaan
- Elektromagnete
- Soort bewegings










Reviews
There are no reviews yet.