Description
Hierdie werkbladbundel dek alle konsepte van Kwartaal 2 volgens die KABV. Dit is gevul met visuele hulpmiddels om leerders te help om die konsepte van die Afrika-boere beter te verstaan. Elke eenheid se opsomming word gevolg deur ‘n aktiwiteit.
Dit dek die volgende konsepte:
- Wanneer, hoekom en waar die eerste
Afrika-boere hulle in Suider Afrika gevestig het - Opstalle en dorpe
- Landbou: Gewasse en vee
- Sosiaal, politiek en ekonomiese strukture.
- Belangrikheid van beeste
- Gereedskap en wapens van yster en koper
- Erdewerk
- Handel
- Godsdiens, medisyne en genesing.
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.










Reviews
There are no reviews yet.