fbpx Skip to content

PSW – Graad 5 – Kwartaal 2

R80.00

Hierdie Persoonlike en Sosiale Welstand werkkaarte bestaan uit 15 bladsye. Dit behandel die volledige kurrikulum. Volgens KABV. Gebaseer op die Oxford handboeke. Kom met ‘n memorandum.

Dit behandel die volgende onderwerpe:

  • Diskriminasie, stereotipering en partydigheid
  • Kindermishandeling
  • Hantering van gewelddadige situasies
  • Kwessies van ouderdom en geslag in verskillende kulture van Suid-Afrika
  • Basiese higiëniese beginsels – kwessies rondom Covid-19

 

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.