fbpx Skip to content

Praktiese taak – Gr.6 – Kwartaal 1

R59.00

Hierdie praktiese taak is vir Gr.6 – Kwartaal 1. Dit handel oor stysel en hoe om vir stysel te toets in verskillende kossoorte. Dit kyk ook na die verskil tussen glukose en stysel in kosse.

Kom met ‘n memo sodat dit maklik gemerk kan word.

Totaal van 20 punte.

 

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.