Description
Hierdie PowerPoint bevat 35 skyfies en behandel die volgende konsepte van kwartaal 3:
- Gestoorde energie in brandstof
- Alledaagse brandstof
- Nuttige uitset-energie
- Veiligheid met vuur
- Selle en batterye
- Stroombane
- Hoofstroomelektrisiteit
- Veiligheid met elektrisiteit
- Energie en beweging (elastiese energie)
- Stelsels om dinge te beweeg (wiel en as)
Daar is ook videos oor verskeie konsepte geïnkorporeer in die PowerPoint.












Reviews
There are no reviews yet.