NWT Graad 5 – Kwartaal 1
R90.00
Hierdie werkkaarte bestaan uit 17 bladsye wat handel oor al die eenhede wat in kwartaal 1 behandel word. Dit is volgens die CAPS kurrikulum.
Dit bevat die volgende eenhede:
- Plante en diere op Aarde
- Dieregeraamtes
- Voedselkettings
- Lewensiklusse
Dit kom met ‘n memorandum sodat dit maklik gemerk kan word. Dit kan ook dien as ‘n opsomming van die kwartaal se werk.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
T vd Merwe –
Dit help baie. Dankie. Mooi uit een gesit
Vennito –
Hi ek soek die NWT aktiwiteite asb?
admin –
Hi. Hierdie bundel bestaan uit ‘n reeks aktiwiteite.