fbpx Skip to content
(2 customer review)

NWT Graad 5 – Kwartaal 1

R90.00

Hierdie werkkaarte bestaan uit 17 bladsye wat handel oor al die eenhede wat in kwartaal 1 behandel word. Dit is volgens die CAPS kurrikulum.

Dit bevat die volgende eenhede:

  • Plante en diere op Aarde
  • Dieregeraamtes
  • Voedselkettings
  • Lewensiklusse

Dit kom met ‘n memorandum sodat dit maklik gemerk kan word. Dit kan ook dien as ‘n opsomming van die kwartaal se werk.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.