Description
Hierdie mindmaps behandel alle konsepte van Kwartaal 3. Dit is visueel en kleurvol. Dit bestaan uit 12 mind-maps
Dit behandel die volgende konsepte:
- Bronne van energie
- Hernubare energie
- Potensiële energie
- Kinetiese energie
- Sortering en herwinning
- Konveksie
- Straling
- Isolasie en energiebesparing
- Nasionale elektrisiteit toevoerstelsel
- Elektrisiteitbesparing
Dit is opgestel in ooreenstemming met die Via-Afrika handboek.







Reviews
There are no reviews yet.