Description
Hierdie mindmaps behandel alle konsepte van Kwartaal 2. Dit is visueel en kleurvol.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Fisiese eienskappe van materiale.
- Impak op die omgewing
- Metodes van fisiese skeiding.
- Ander metodes van skeiding.
- Sortering en herwinning.
- Sure, basis en neutrale stowwe.
- Die periodieke tabel van elemente.
- Metale, nie-metale en semi-metale
Dit is opgestel in ooreenstemming met die Via-Afrika handboek.







Reviews
There are no reviews yet.