Skip to content

Gr.7 Tegnologie PowerPoint – Kwartaal 4

R59.00

Hierdie vertoningskyfie (PowerPoint) sal jou help om jou Tegnologie lesse visueel interaktief en interessant te maak. Dit behandel alle konsepte vanuit die KABV kurrikulum vir Kwartaal 4.

Dit dek die volgende konsepte:

  • Ondersoekvaardighede: Vlugtelinge
  • Ondersoek- en ontwerpsvaardighede
  • Maak- en evalueringsvaardighede
  • Gespesialiseerde beroepe

Die PowerPoint is gebasser op die Via-Afrika Gr.7 Tegnologie handboek.

Dit is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.