Skip to content

Gr.7 NW opsommings – Kwartaal 3

R69.00

Hierdie opsomming en werkkaarte boekie behandel al die werk vir Kwartaal 3, soos uiteengesit in die KABV. Dit bevat ‘n opsomming van die werk, asook praktiese vrae wat leerders moet beantwoord. Dit kom ook met antwoorde. Dit dek die volgende konsepte:

  • Bronne van energie (Hernubaar en nie-hernubaar).
  • Potensiële en kinetiese energie.
  • Verhitting as ‘n oordrag van energie.
  • Isolasie en energiebesparing.
  • Energie-oordrag aan die omgewing.
  • Die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Dit is volgens die Platinum reeks handboeke opgestel.

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.