fbpx Skip to content

Gr.7 Geskiedenis werkkaarte – Kwartaal 4

R69.00

Hierdie werkkaarte boekie behandel al die werk vir Kwartaal 4, soos uiteengesit in die KABV. Dit bevat ook ‘n tydlyn van die gebeure in hierdie hoofstuk, in kronologiese volgorde, sowel as ‘n opsomming van die belangrike gebeurtenisse. Dit dek die volgende konsepte:

  • Aankoms van die Britte en die uitbreiding van die grense van Europese neersetting.
  • Die oostelike grens van Europese nedersetting.
  • Die noordelike grens van Europese nedersetting.

Dit is volgens die VANDAG-reeks handboeke opgestel.

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.