Description
Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP voorberei. Dit volg die kognitiewe vlakke soos uiteengesit in die KABV. Dit tel 55 punte en toets die leerders se kennis en vaardighede oor die volgende konsepte:
- Kaartvaardighede
- Afstand en skaal
- Huidige gebeure
- Die struktuur van die Aarde
- Vulkane
- Aardbewings
- Oorstromings
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.







Reviews
There are no reviews yet.