Skip to content

Gr.6 PSW eksamen – Kwartaal 2

R59.00

Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP voorberei. Dit volg die kognitiewe vlakke soos uiteengesit in die KABV. Dit tel 35 punte en toets die leerders se vaardighede oor die volgende konsepte:

  • Vermoëns en belangstellings
  • Groepsdruk
  • Bemiddeling en vredesbewaring vaardighede
  • Selfbestuursvaardighede
  • Afknouery
  • Kulturele oorgangsrites
  • Mense se waardigheid in verskillende gelowe

    Afdeling A: Meerkeuse, waar of onwaar, kort vrae

    Afdeling B: Gevallestudie en paragraafantwoorde

    Afdeling C: Stel ‘n aktiwiteitsplan op om te help met selfbestuursvaardighede

    Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.