fbpx Skip to content

Gr.6 NWT opsommings – Kwartaal 3

R69.00

Hierdie opsomming en werkkaarte boekie behandel al die werk vir Kwartaal 3, soos uiteengesit in die KABV. Dit bevat ‘n opsomming van die werk, asook praktiese vrae wat leerders moet beantwoord. Dit kom ook met antwoorde. Dit dek die volgende konsepte:

  • Elektriese stroombane
  • Elektriese geleiers en isoleerders.
  • Stelsels om probleme op te los.
  • Hoofstroom elektrisiteit

Dit is volgens die Platinum reeks handboeke opgestel.

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.