Description
Hierdie opsomming en werkkaarte boekie behandel al die werk vir Kwartaal 3, soos uiteengesit in die KABV. Dit bevat ‘n opsomming van die werk, asook praktiese vrae wat leerders moet beantwoord. Dit kom ook met antwoorde. Dit dek die volgende konsepte:
- Hoe mense hulself in ‘n demokrasie regeer: Ons nasionale regering.
- Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie.
- Kinders se regte en verantwoordelikhede.
- Nasionale simbole
Dit is volgens die Platinum reeks handboeke opgestel.
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.










Reviews
There are no reviews yet.