Description
Hierdie eksamenvraestel tel 50 punte en handel oor kwartaal 3 en 4 se werk. Dit word opgestel volgens die vlakke soos uiteengesit in die KABV.
Afdeling A: Leesbegrip
Afdeling B: Visuele teks
Afdeling C: Opsomming
Afdeling D: Taal in konteks.
Dit kom met ‘n memo vir maklike merk.
Taalkonsepte:
- Idiome
- Verkleinwoorde
- Meervoude
- Basisvorme
- Verlede tyd
- Lettergrepe en klankgrepe
- Voegwoorde
- Direkte en indirekte rede
- Ontkenning
- Ontleed sinne: Onderwerp, voorwerp, gesegde, byvoeglike bepaling, bywoordelike bepaling








Reviews
There are no reviews yet.