Description
Hierdie werkkaarte bundel behandel alle konsepte van Kwartaal 2 volgens die KABV.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Redes vir Europese verkenning.
- Die bydrae van Leonardo da Vinci en Galileo Galilei.
- Nuwe idees en kennis.
- Handel en maak ‘n wins.
- Die VOC
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.








Reviews
There are no reviews yet.