fbpx Skip to content

Geskiedenis Werkkaarte – Gr.5 – Kwartaal 4

R65.00

Hierdie Geskiedenis werkkaarte behandel die volledige kwartaal 4 kurrikulum. Dit bevat 12 bladsye en kom met ‘n memo. Dit behandel die volgende konsepte:

* Wat is erfenis?
* Erfenis van groot betekenis
* Erfenis in voorwerpe
* Erfenis in mense se prestasies
* Erfenis in name
* Erfenis in veranderende identiteite
* Erfenis in inheemse medisyne
* Erfenis in argitektuur
* Erfenis in kuns
* Natuurlike erfenis

This is an electronic product. No item will be couriered to you. After purchase, your item will be available for download under ‘my downloads’. PLEASE NOTE: No refunds are given for electronic products.