Description
Hierdie Geskiedenistoets dek die konsepte wat in Kwartaal 1 geleer is. Dit is volgens nuwe ATP’s en kom met ‘n memo. Dit tel 50 punte.
Dit dek die volgende:
* Veranderinge in die Limpopovallei
* Mapungubwe
* Handelaars regoor Afrika
* Simbole van koninklike en politieke leierskap
Ook beskikbaar in Engels.







Reviews
There are no reviews yet.