fbpx Skip to content

Geskiedenis – Graad 5 – Kwartaal 1

R65.00

Hierdie werkkaarte bestaan uit 20 bladsye en dit kom met ‘n memo. Dit dek die hele kwartaal 1 kurikulum. Dit is ‘n kombinasie van ‘n opsomming en werkkaarte.

Dit dek die volgende onderwerpe:

  • Hoe ons uitvind oor jagter-versamelaars en herders in Suid-Afrika
  • Jaget-versamelaar samelewing van die San in die Latere Steentydperk
  • Medisyne uit plante
  • Die jag en die pyl en boog
  • San gelowe
  • San rotskuns
  • Die ampswapen van Suid-Afrika
  • Die samelewing van KhoiKhoi-herders in die Later Steentydperk

 

DISCLAIMER: This is an electronic item and is available for immediate download. No refunds will be given on electronic items.

All work remains the property of Brainiacs Tutoring and no part of the work may be sold or distributed as your own. The Brainiacs Logo must remain visible on the page when using these worksheets/educational resources.