Description
Hierdie mindmaps behandel alle konsepte van Kwartaal 4. Dit is visueel en kleurvol.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Mense en provinsies in SA.
- Hoekom mense woon waar hulle woon.
- Landelike en stedelike gebiede
- Mense oor die wêreld
- Rio de Janeiro – ‘n gevallestudie
Dit is opgestel in ooreenstemming met die Platinum handboek.







Reviews
There are no reviews yet.