Description
Hierdie mindmaps behandel alle konsepte van Kwartaal 4. Dit is visueel en kleurvol.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Mineraal- en steenkoolhulpbronne van SA.
- Mynbou en die omgewing.
- Mynbou en mense
Dit is opgestel in ooreenstemming met die Platinum handboek.






Reviews
There are no reviews yet.