Skip to content

Afrikaans toets – Gr.5 – Kwartaal 2

R59.00

Hierdie Afrikaanse toets is perfek as assessering of eksamen hersiening. Dit is volgens nuwe ATP’s en kom met ‘n memorandum. Microsoft Word formaat.

Dit behandel die volgende onderwerpe:

  • Leesbegrip
  • Opsomming
  • Visuele teks
  • Taal in konteks:
    • Meervoude en verkleining
    • Deeltekens
    • Sinonieme en antonieme
    • Byvoeglike naamwoorde
    • Basisvorm, voor- en agtervoegsels
    • Samestellings
    • Homonieme
    • Homofone
    • Lidwoorde
    • Soortname
    • Verlede tyd
    • Sinsoorte

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.