fbpx Skip to content
(4 customer review)

Afrikaans Huistaal – Letterkundeprojek – Graad 6

R70.00

Hierdie Afrikaanse letterkundeprojek handel oor ‘n gedig – Sakabula deur Tienie Holloway. Dit het drie onderafdelings:

  • Afdeling A: Navorsing (10 punte)
  • Afdeling B: Skryfwerk (30 punte)
  • Afdeling C: Mondeling (20 punte)

Dit kom met ‘n memo en alle rubrieke is ingesluit. Die onderwerp vir hierdie taak is Voëls van Suid-Afrika en dit be-oog om leerders se belangstelling te prikkel. Hulle sal deeglik moet navorsing doen oor verskeie aspekte as hulle wil goed doen in die taak. Alle instruksies word stap-vir-stap deurgegee.

Beskikbaar in Microsoft Word en PDF sodat onderwysers dit kan aanpas indien nodig.

 

Disclaimer: No parts of this product may be copied and distributed as your own work. The Brainiacs logo must be visible when distributing the content to your students.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.