Description
Hierdie Afrikaans EAT werkboek vir Graad 8 en 9 dek alles wat hulle moet weet vir kwartaal 4:
- Ons begin met taalhersiening
- Leesbegrip, advertensies, spotprente, idioom illustrasies
- Skryfwerk: E-pos, opsomming, uitnodiging
- Taalwerk: Lydend en bedrywende vorm (video link ingesluit)
- Eksamenvoorbereiding: Volledige eksamen vraestel
Hierdie boekie dien ook as hersiening en intervensie vir Afrikaans Huistaal leerders.
Reviews
There are no reviews yet.