Skip to content

NW Graad 7 – Kwartaal 2

R90.00

Hierdie werkkaarte bestaan uit 11 bladsye wat handel oor al die eenhede wat in kwartaal 1 behandel word. Dit is volgens die CAPS kurrikulum en gebaseer op die VIA-Afrika handboeke.

Dit behandel die volgende eenhede:

  • Eienskappe van materiale
  • Skeiding van materiale
  • Sure, basisse en neutrale stowwe
  • Die Periodieke Tabel van Elemente

Dit kom met ‘n memorandum sodat dit maklik gemerk kan word. Dit kan ook dien as ‘n opsomming van die kwartaal se werk.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.