Description
Maak seker dat u kind/leerders deeglik voorbereid is met ons CAPS-gebaseerde wiskunde werkkaarte bundel vir kwartaal 1. Hierdie werkkaarte bestaan uit 31 bladsye en behandel die volgende temas:
- Telgetalle, heelgetalle en natuurlike getalle
- Hersiening van Gr.6
- Faktore en Veelvoude
- Deelbaarheidsreëls
- Priemgetalle en saamgestelde getalle
- GGF
- KGV
- Faktorisering
- Verhouding en koers
- Eksponente
- Gewone breuke en persentasies
- Desimale breuke
- Deling met breuke
Reviews
There are no reviews yet.