Description
Hierdie studiegids bestaan uit 26 bladsye gevul met stap-vir-stap verduidelikings en voorbeelde van Wiskundige konsepte wat in die 2de kwartaal van Gr.6 onderrig word. Dit bevat ook oefenvrae wat leerders kan voltooi om hul vaardighede en kennis in te oefen. Neem asseblief kennis, daar is geen memo beskikbaar vir die oefenvrae nie. As jy opsoek is na meer omvattende werkkaarte, kyk na ons Kwartaal 2 Wiskunde-werkboek.
Die studiegids dek die volgende onderwerpe:
- Getalsinne
- Getalpatrone
- Meetkundige patrone
- Gewone breuke
- Desimale breuke
- Persentasie
Reviews
There are no reviews yet.