Description
Hierdie kwartaal 4 eksamen behandel die volgende onderwerpe:
- Heelgetalle
- Gewone breuke
- Getalsinne
- Numeriese en geometriese patrone
- Eienskappe van 2D en 3D vorms
- Lengte
Dit tel 45 punte en kom met ‘n memo. Dit is volgens nuwe 2021 riglyne voorsien deur die Departement (sien foto van riglyne, links)









Reviews
There are no reviews yet.