Skip to content

Wiskunde toets – Gr.4 – Kwartaal 1

R59.00

Hierdie Wiskunde toets is volgens nuutste ATPs vir kwartaal 1. Dit tel 40 punte en kom met ‘n memo.

Dit behandel die volgende onderwerpe:

  • Heelgetalle
  • Getal sinne
  • Probleemoplossing

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.