fbpx Skip to content

Wiskunde eksamen – Gr.4 – Kwartaal 2

R59.00

Hierdie Wiskunde eksamen is volgens nuwe 2022 ATPs vir kwartaal 2. Dit tel 55 punte en kom met ‘n memo. Dit is in Word formaat beskikbaar sodat dit maklik aangepas kan word.

Dit behandel die volgende onderwerpe:

  • Heelgetalle
  • Getal patrone
  • Probleemoplossing
  • Geometriese patrone
  • Optel, aftrek, maal en deel

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.