Description
Hierdie vertoning-skyfie behandel al die konsepte van Tegnologie vir Kwartaal 1. Dit bevat 21 skyfies met verduidelikkings van die volgende konsepte:
- Wat is Tegnologie
- Tegnologie verbeter ons lewens
- Ontwerpsproses
- Grafiese kommunikasie
- Tekenkonvensies
- Vryhandskets
- Grafiese tegnieke
- Meganiese stelsels en beheer: Eenvoudige meganismes
- Klassifikasie van Hefbome
Reviews
There are no reviews yet.