Description
Hierdie PowerPoint vertoning behandel al die onderwerpe van Tegnologie vir kwartaal 1. Dit het 22 skyfies met verduidelikings van die volgende konsepte:
- Ontwerp vaardigede: Eerstehoekse ortografiese projeksie
- Teken verskillende aansigte: Bo, voor en kant-aansig
- Lyn tipes
- Skaal en dimensies
- Strukture
- Kragte
- Statiese en dinamiese kragte
- Gelyke en ongelyke laste
- Sterkte van materiale
- Eienskappe van verskillende materiale.
Reviews
There are no reviews yet.